Coles

Loading Inventory...
ROOI BALLON

ROOI BALLON

By None

Current price: $8.13
Visit retailer's website
ROOI BALLON

Coles

ROOI BALLON

By None

Current price: $8.13
Loading Inventory...

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information and pricing may vary - to confirm current pricing, availability, shipping, and return information please contact Coles. In the event of a pricing discrepancy, the retailer's price will apply.
ROOI BALLON Nadat die vreemde karnavalman vir Mienke ‘n reuse rooi ballon gegee het, het haar hele lewe verander. Haar obsessie met rooi ballonne het naderhand die hele Prins Albert op hol gehad. Selfs dominee het gereken dat sy deur ‘n bose rooi gedoente beset was. Verwoestende nuus het vir Mienke skielik in die middel van die grootste storm van haar lewe geplaas. Gou het sy besef dat die ou man se woorde net ‘n spul leuens was. Sy veg ‘n innerlike stryd om met haar huidige omstandighede vrede te maak. Mienke besef het dat die lewe buitekant haar veilige rooi ballon hard en wreed is. Hierdie boek is propvol drama, humor, hartseer en lewenslesse. 'n Moet-lees boek wat jou gaan insluk, omdop, uitspoeg en in die rondte tol. #leukemie #afrikaanseboeke #nuut #drama #leesafrikaans

More About Coles at Pine Centre

Shop Coles for bestselling books, toys, stationary, and so much more!

3079 Massey Dr, Prince George, BC V2N 1R4, Canada

Find Coles at Pine Centre in Prince George, BC

Visit Coles at Pine Centre in Prince George, BC
Powered by Adeptmind