Coles

Loading Inventory...
Die 4X4 Safari Kookboek: Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe

By None

Current price: $11.99
Original price: $14.93
Visit retailer's website

Size: Kobo eBook

Visit retailer's website
*Product information and pricing may vary - to confirm current pricing, availability, shipping, and return information please contact Coles. In the event of a pricing discrepancy, the retailer's price will apply.
Die 4 x 4 Safari Kookboek is ’n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy ’n groentjie op die gebied van bos-safari’s is, het hierdie boek ook ’n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook ’n herinner-lysie om seker te maak dat jy ’n suksesvolle eerste ekspedisie beplan. Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor ’n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto’s regdeur.

More About Coles at Pine Centre

Shop Coles for bestselling books, toys, stationary, and so much more!

3079 Massey Dr, Prince George, BC V2N 1R4, Canada

Find Coles at Pine Centre in Prince George, BC

Visit Coles at Pine Centre in Prince George, BC
Powered by Adeptmind